Description
Bennie, die klein masjinis, wil jou saamneem op ‘n heerlike reis. Met sy trein gaan hy na plekke toe waar jy nog nooit voorheen was nie. Kom deel in die pret en geniet die oulike stories wat in rymvorm geskryf is. Die vat-envoel boekie sal sorg vir hope plesier! Dis die perfekte storie om vir klein kindertjies te lees!



Reviews
There are no reviews yet.