Description
“Sjoe!” se Dennis. “Ek hou van meneer se pak”, se Lisa vir hul beste onderwyser. Meneer Morris se pak is baie nuut en baie wit. Maar akn die twee maats die ongelukkie in die kunsklas regstel? En moet hulle vir Meneer Morris die waarheid vertel?




Reviews
There are no reviews yet.