Description
“Ek gaan ‘n krimpvarkie-kenner word,” se Antjie vir haar mamma. Antjie gaan na die biblioteek om meer oor krimpvarkies uit te vind. Daar ontdek sy ‘n geheim oor krimpvarkies. Maar hoekom is die nare buurman, meneer Piek, so nuuskurig oor wat Antjie doen?




Reviews
There are no reviews yet.