Description
Hierdie verhaal word deur twee vroue vertel: Miesa, dogter van 2019n boer op 2019n plaas naby Vryburg, en Siena, die vrou wat Miesa help grootmaak het. Na die grensoorlog keer Miesa se pa as 2019n gebroke man terug. Hy sit op die stoep en drink en kaarte speel, terwyl die plaas vergaan. In die aande kom hy na Miesa se kamer, waar sy sy onmag moet ontgeld. Miesa se ma maak 2019n plaaswinkeltjie oop en Miesa vind 2019n mate van ontvlugting daar. Dis ook in hierdie winkel waar sy haar eerste minnaares ontmoet en haar weg na die buitewr̊eld vind. Wanneer sy 2019n outistiese dogtertjie aanneem, begin haar lewe sin kry en vind sy uiteindelik blywende liefde.

Reviews
There are no reviews yet.