Availability: In Stock

Isabella

SKU: 9780624081371

R70.00

“Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die…

1 in stock

Description

“Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in ‘n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ‘n deurdagte verkenning van ‘n ongewone moederskap.”– Publisher’s website.

Additional information

Author

Mariël Le Roux

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Isabella”

Your email address will not be published. Required fields are marked *