Availability: In Stock

Die Hond Wat Ophou Blaf Het

SKU: 9781415209301

R60.00

Izak Hugo is ̕n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na ̕n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister. Soos sy onvergenoegdheid…

1 in stock

Categories: , Tag:

Description

Izak Hugo is ̕n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na ̕n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister. Soos sy onvergenoegdheid opbou, begin hy sporadiese oomblikke van geheueverlies beleef. Wanneer hy ná so ̕n episode sy vriend se verwurgde poedel in sy bakkie ontdek, begin hy sy greep op die werklikheid en homself verloor. Sake vererger wanneer ̕n jong bendelid vermoor word en die bende vermoed dat lzak die skuldige is. lzak besluit om Transkei toe te vlug, maar die bloedspoor volg hom. ̕n Kaalvuis sielkundige riller deur ̕n opwindende nuwe skrywer. ̕n Geveg tot die dood toe tussen goed en kwaad, maar die rolverdeling is net so onseker soos die uitslag–Back cover.

Additional information

Author

Jo Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Hond Wat Ophou Blaf Het”

Your email address will not be published. Required fields are marked *