Availability: In Stock

Kringe in ‘n Bos

SKU: 9780624043317

R80.00

‘n Houtkapper met ‘n rustelose siel. ‘n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwereld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur…

1 in stock

Description

‘n Houtkapper met ‘n rustelose siel. ‘n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwereld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ‘n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ‘n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.”

Additional information

Author

Dalene Matthee

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kringe in ‘n Bos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *