Availability: In Stock

Vaselinetjie

SKU: 9780624039815

R50.00

Sy is Helena Bosman van n̕ piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot…

2 in stock

Description

Sy is Helena Bosman van n̕ piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng na die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis n̕ vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en n̕ hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar, soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.

Additional information

Author

Anoeschka Von Meck

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vaselinetjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *