Availability: In Stock

Die Staat Teen Anna Bruwer

SKU: 9780795704123

R50.00

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar na die verskyning van Dis…

2 in stock

Description

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna. ‘n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa – ‘n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.”

Additional information

Author

Anchien Troskie, Elbie Lotter

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Staat Teen Anna Bruwer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *