Availability: Out of Stock

Plaasmoord

SKU: 9780798151160

R60.00

Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speu…

Out of stock

Description

Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ‘n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet die hoeprofiel-plaasmoord oplos.”

Additional information

Author

Karin Brynard

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaasmoord”

Your email address will not be published. Required fields are marked *