Availability: In Stock

Fiela Se Kind

Author: Matthee, Dalene
SKU: 9780624043324

R60,00

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat…

1 in stock

Description

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.”

Additional information

Author

Matthee, Dalene

book-author

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fiela Se Kind”

Your email address will not be published. Required fields are marked *