Availability: In Stock

Al Wat Ek Weet

SKU: 9780799378993

R60.00

“Gabriel is woedend. Vir sy ma, omdat sy dood gegaan het. Vir sy pa, omdat die ongeluk sy skuld was. Vir homself, omdat hy niks kon doen om dit te…

1 in stock

Description

“Gabriel is woedend. Vir sy ma, omdat sy dood gegaan het. Vir sy pa, omdat die ongeluk sy skuld was. Vir homself, omdat hy niks kon doen om dit te keer nie. En sommer vir die heelal wat toelaat dat sulke dinge gebeur. Die sielkundige wil hê hy oor sy hartseer skryf, vertel wat daardie dag gebeur het. Maar al wat hy weet om te skryf is rap-lirieke om sy woede in woorde om te sit. Al weet hy nie of hy ooit weer die moed sal hê om op ‘n verhoog te klim en sy woorde met mense te deel nie. Maar dan ontmoet hy vir Sasha, die beeldskone Sneeuwitjie wat hom probeer oorreed om weer voor ‘n gehoor op te tree. Sasha wat teen haar eie donker geheim stry …”–Back cover.

Additional information

Author

Van Der Vyver, Marita

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Al Wat Ek Weet”

Your email address will not be published. Required fields are marked *