Availability: In Stock

Afkop

SKU: 9780799372885

R60.00

“Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na ‘n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ‘n wilde jaagtog en ‘n motorongeluk…

1 in stock

Description

“Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na ‘n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ‘n wilde jaagtog en ‘n motorongeluk eindig, word Trent met ‘n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het? En kan hy regtig sy vriende vertrou? In hierdie aweregse, doller-as-kop-af spanningsverhaal loop dinge in regte Tarantino-styl skeef en die leser moet behoorlik aan sy sitplek vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie.”–Page [4] of book cover.

Additional information

Author

Viljoen, Fanie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afkop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *