Availability: In Stock

Manie Muis skrik groot boek 2

SKU: 9781920660017

R50,00

1 in stock

Description

Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe boer Frans werk. Maar dan steek boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit… Manie trek soos ‘n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak…