Availability: In Stock

In Die Withaak Se Skadu: En Ander Oom Schalk Lourens-stories

SKU: 9780620507646

R80,00

“In die withaak se skadu” is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom…

1 in stock

Description

“In die withaak se skadu” is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos “Willem Prinsloo se perskebrandewyn”, “Die Rooinek” en “Die musiekmaker” in.

Additional information

Author

Bosman, Herman Charles

book-author

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In Die Withaak Se Skadu: En Ander Oom Schalk Lourens-stories”

Your email address will not be published. Required fields are marked *