Description
Wanneer haar suster sterf, erf Katerine nie net haar huis nie, maar ook Lilliane se tienerdogter, Karyn. Katerine is skielik nie meer tannie nie, maar ‘n instaan-ma. Sy gee haar argitekpraktyk in Johannesburg op en trek Kaap toe, na haar suster se huis. Hier probeer sy en Karyn ‘n nuwe lewe bou en die seer van verlies verwerk.


Reviews
There are no reviews yet.