Description
Dié enkel volume ensiklopedie met sy meer as 2 000 illustrasies is ideaal as ‘n naslaanbron én leesboek vir die jongklomp. Die tien hoofstukke is tematies gerangskik met inligtings- en aktiwiteitskassies op elke bladsy asook projekte, stories, woordverklarings en boeiende feite en internetskakels by elke afdeling. Ouderdom: 4-7 jaar.

Reviews
There are no reviews yet.