Availability: In Stock

Emma En Die Geheime Gang

SKU: 9780798156660

R60.00

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word,…

1 in stock

Description

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Toe hulle besluit om ondersoek in te stel, verdiep die raaisel van die kinders se verdwynings. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium. En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ‘n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.

Additional information

Author

Brandt, Marianna

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Emma En Die Geheime Gang”

Your email address will not be published. Required fields are marked *