Availability: In Stock

Plesierengel

SKU: 9780624064718

R80.00

Tristan Hansen is ‘n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer…

1 in stock

Description

Tristan Hansen is ‘n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliente haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ‘n doodsengel, en bely sy kliente die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ‘n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie – die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?”

Additional information

Author

Leon Van Nierop

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plesierengel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *