Availability: Out of Stock

Op Die Toneel: Stories, Reise, Stemme

SKU: 9780798151214

R50.00

n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge….

Out of stock

Description

n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer n deernisvolle blik op mense: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgelee streke. Dit is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.”

Additional information

Author

Dana Snyman

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op Die Toneel: Stories, Reise, Stemme”

Your email address will not be published. Required fields are marked *